Te laat!

Massas gaan te laat wees om 'n keuse vir Jesus Christus te maak! Gaan jy een van hulle wees?
** Is jou saak met God reg?
** Is jy seker dat jy gered is?
** Het jy al tot bekering gekom?
** Het jy 'n getuienis van wedergeboorte?
** Weet jy verseker dat jou sonde vergewe is?
** Het jy Jesus Christus al aangeneem as jou Verlosser en Here?

Wil jy seker maak?
Volg hierdie skakel:

Hoe Om Weer Gebore Te Word

Aan jou gebring deur Projek KuberWêreld